Genade Tuis Skool & Naskool Sentrum - Brakpan Central

Friday, 16 April 2021

Item details

City: Brakpan Central, Gauteng
Offer type: Offer
Price: R 450

Contacts

Contact name Susan
Phone 0825543023

Item description

Ons het n Tuis Skool begin en gebruik die Future Caps Kids Curriculum vir voltydse studente. Gr R to Gr 7. Ons het ook n Naskool Sentrum en help ons kinders naskool met huis werk en enige skool projekte waar nodig. Ons bied ook ekstra Afrikaanse en Wiskunde klasse aan teen n billike tarief. Ons studente kry n ligte middag ete en verversing word aangebied sowel as drink goed. Ons voltydse studente kry ontbyt en ook middag etes en drink goed. Ons is in die hartjie van Brakpan Sentraal gelee en naby 3 Laerskole vir naskool kinders. Ons hou ons kinders veilig en die nodige maatreels vir die Corovirus is in plek en word gehandhaaf. Kontak ons gerus op een van die volgende no. 082 554 3023 / 082 802 1886 / 063 553 8051